BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//YourSite//Event Calendar//EN
BEGIN:VEVENT
UID:69dae0f21f492@yoursite.com
DTSTAMP:20260412T000154Z
DTSTART:20251031T200000Z
DTEND:20251031T230000Z
SUMMARY:KleinGroenBlohm
DESCRIPTION:Klein Groen Blohm Eenmalige vertoning met Jan Blohm\, Herman Kleinhans & Gian Groen\n\n\n\nMaak jou reg vir 'n onvergeetlike musiekaand wanneer drie van Suid-Afrika se top manlike kunstenaars\, Jan Blohm\, Herman Kleinhans en Gian Groen\, saam die verhoog betree vir Klein Groen Blohm 'n unieke vertoning se naam wat hul vriendskap en musiek simboliseer.\n\n\n\nHierdie eenmalige geleentheid vind plaas op Vrydag\, 31 Oktober 2025 om 20:00 by die ikoniese Theatre of Marcellus\, Emperors Palace.\n\n\n\nWaarom moet jy dit nie misloop nie?\n\n\n\nDis die eerste (en moontlik enigste) keer dat hierdie drie buitengewone kunstenaars hul groot treffers\, stories en vars samewerkings saam op een verhoog aanbied.\n\n\n\nJy gaan hulle soos nog nooit vantevore hoor nie met verrassings en spesiale momente wat eksklusief vir hierdie aand beplan is.\n\n\n\nKaartjies is beperk. Maak seker jy is deel van hierdie besondere Afrikaanse musiekbelewenis wat beslis nog lank oor gepraat gaan word!\nPoster: https://www.vonkmusiek.co.za/wp-content/uploads/2025/08/Facebook-Link_Update_Event-cover.png\nEvent link: https://www.vonkmusiek.co.za/kleingroenblohm/
LOCATION:Theatre of Marcellus Emperors Palace\, 64 Jones Rd\, Kempton Park
END:VEVENT
END:VCALENDAR