BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//YourSite//Event Calendar//EN
BEGIN:VEVENT
UID:69e7652cebbda@yoursite.com
DTSTAMP:20260421T115316Z
DTSTART:20260411T180000Z
DTEND:20260411T200000Z
SUMMARY:Oos Wes Tuis Bes!
DESCRIPTION:Na die reuse sukses van Oos Wes Tuis Bes 2025 is ons terug – groter\, beter en met nóg meer trots!\n\n\n\nDie Big Top Arena by Carnival City gaan op 11 April 2026 behoorlik skud wanneer die grootse musiekviering Oos Wes Tuis Bes weer sy opwagting maak. Met die tema “Jou Dorp · Jou Taal · Jou Trots · Jou Tuiste” beloof hierdie jaar se produksie om nie net ’n musiekaand te wees nie\, maar ’n viering van alles wat Afrikaans en Suid-Afrika uniek maak.\nPoster: https://www.vonkmusiek.co.za/wp-content/uploads/2025/12/OosWesTuisBes-scaled-e1770727200626.png\nEvent link: https://www.vonkmusiek.co.za/oos-wes-tuis-bes/
LOCATION:Carnival City Big Top Arena\, Crn Century Rd\, Elsburg Road\, Brakpan
END:VEVENT
END:VCALENDAR