BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//YourSite//Event Calendar//EN
BEGIN:VEVENT
UID:6a0c0daaf2ecc@yoursite.com
DTSTAMP:20260519T071346Z
DTSTART:20260620T190000Z
DTEND:20260620T220000Z
SUMMARY:Oos Wes Tuis Bes
DESCRIPTION:Pretoria maak gereed vir een van die grootste Afrikaanse musiek geleenthede van die jaar. Op Saterdag\, 20 Junie 2026\, word die produksie “Oos Wes\, Tuis Bes” vir die eerste keer in die hoofstad aangebied by die Moreleta Ouditorium.\n\nHierdie grootskaalse skouspel word aangebied deur Vonk Musiek in samewerking met CoolerBox Records\, en bring ’n volwaardige Afrikaanse musiek ervaring na die verhoog met hoë-impak vermaak en topklas produksie waarde.\n\nDie skreeusnaakse Pietman Geldenhuys tree op as gasheer\, terwyl die kunstenaars deur ’n vol band ondersteun word onder leiding van musikale regisseur Tertius Human.\n\nDie produksie bring van Suid-Afrika se voorste Afrikaanse kunstenaars saam op een verhoog:\n\nJuan Boucher\n\nRoan Ash\n\nJan Rhaap\n\nZoé\n\nHerman Kleinhans\n\nPietman Geldenhuys\n\nNicholis Louw\n\nRay Dylan\n\nAndriëtte Norman\n\nDeon Groot\n\nArno Jordaan\n\nTasché\n\nPieter Pruis\n\nWG Nel\n\nBrandon Miles\n\nDian Roux\n\n“Oos Wes\, Tuis Bes” vier Afrikaanse musiek in die geheel — van groot treffers tot emosionele hoogtepunte — alles saam geweef in een dinamiese produksie.\n\nHierdie is ’n seldsame geleentheid om ’n grootskaalse Afrikaanse produksie van hierdie formaat vir die eerste keer in Pretoria te beleef.\n\n\nPoster: https://www.vonkmusiek.co.za/wp-content/uploads/2026/05/WhatsApp-Image-2026-05-15-at-10.13.41.jpeg\nEvent link: https://www.vonkmusiek.co.za/oos-wes-tuis-bes-2/
LOCATION:Moreleta Ouditorium\, 1353 De Villebois Mareuil Dr\, rylaan\, Pretoria\, 0081\, Moreletapark
END:VEVENT
END:VCALENDAR