BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//YourSite//Event Calendar//EN
BEGIN:VEVENT
UID:6aa3f44aede92@yoursite.com
DTSTAMP:20260911T123002Z
DTSTART:20260807T200000Z
DTEND:20260807T210000Z
SUMMARY:Langpad Rebelle
DESCRIPTION:Langpad Rebelle kom na die Theatre of Marcellus\, Emperors Palace op 7 Augustus 2026 vir ’n aand vol musiek\, energie en groot treffers!\n\nSluit aan by Ray Dylan\, Nicholis Louw\, Pieter Pruis en Brandon Miles vir ’n onvergeetlike vertoning met van hul gewildste liedjies\, saam met bekende wêreldtreffers wat almal sal laat saamsin – hierdie is ’n musiekreis wat jy nie wil misloop nie.\n\nBespreek jou kaartjies nou en kom beleef Langpad Rebelle live!\nPoster: https://www.vonkmusiek.co.za/wp-content/uploads/2026/07/HD.png\nEvent link: https://www.vonkmusiek.co.za/248487-2/
LOCATION: Theatre of Marcellus\, Emperors Palace · Gauteng\, 64 Jones Rd\, Kempton Park
END:VEVENT
END:VCALENDAR