BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//YourSite//Event Calendar//EN
BEGIN:VEVENT
UID:6a8e3f4fd7c81@yoursite.com
DTSTAMP:20260826T012015Z
DTSTART:20261120T200000Z
DTEND:20261120T210000Z
SUMMARY:Noord Tot Suid
DESCRIPTION:Maak gereed vir ’n onvergeetlike aand vol musiek\, stories en splinternuwe verrassings wanneer Juan Boucher\, een van Afrikaans se mees geliefde sangers\, op Vrydag\, 20 November 2025 om 20:00 by die pragtige Theatre of Marcellus\, Emperors Palace optree.\n\n\n\nDie vertoning\, Noord tot Suid – Waar ons klanke woon\, beloof om gehore op ’n musikale reis te neem deur die klanke\, emosies en stories wat Afrikaanse musiek so besonders maak.\n\n\n\nJuan word op die verhoog vergesel deur die talentvolle Tasché Burger\, met wie hy onder meer hul gewilde duet-treffers “Noord” en “Suid” sal uitvoer. Gehore kan ook uitsien na ’n paar opwindende verrassings en nuwe oomblikke wat vir hierdie spesiale vertoning voorberei word.\n\n\n\nNoord tot Suid – Waar ons klanke woon is meer as net ’n konsert\; dit is ’n viering van Afrikaanse musiek\, samewerking en die stories wat ons verbind.\n\n\n\nMoenie hierdie besonderse musiekaand misloop nie. Bespreek jou kaartjies nou en wees deel van ’n magiese ervaring waar Afrikaanse klanke werklik tuiskom.\nPoster: https://www.vonkmusiek.co.za/wp-content/uploads/2026/07/HD-1.png\nEvent link: https://www.vonkmusiek.co.za/noord-tot-suid/
LOCATION: Theatre of Marcellus\, Emperors Palace · Gauteng\, 64 Jones Rd\, Kempton Park
END:VEVENT
END:VCALENDAR