Optredes

  • Rock My Wêreld
  • Oos Wes Tuis Bes!
Jan 13, 2026

Louis Van Lill gesels oor “Oom Kiewiet” op Die Groot Ontbyt

Die sanger Louis Van Lill het op 12 Januarie by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit ” Oom Kiewiet”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Louis van Lill op:

Optredes

  • Rock My Wêreld
  • Oos Wes Tuis Bes!