Apr 24, 2025

Deon Groot gesels op Goeiemôre Good Morning oor “Dans In Afrikaans”

Die gewilde sanger en liedjieskrywer Deon Groot het onlangs by die Goeiemôre Good Morning-span gaan kuier om sy nuutste enkelsnit “Dans In Afrikaans”, bekend te stel.

Volg vir Deon Groot op: