Die sanger en liedjieskrywer Dozi het op 19 Junie by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit, “Sonstorie”
Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Daar is liedjies wat jy luister, en dan is daar liedjies wat jou stil maak. Liedjies wat jou dwing om te sit met jou gedagtes. Liedjies wat jou...
Wanneer ’n kunstenaar besluit om ’n lied soos “Suspicious Minds” aan te pak, stap hy op heilige grond. Dit is immers een van Elvis Presley se mees...
Met sy nuutste enkelsnit, “By die môrester se punt”, nooi JJ Stephens luisteraars uit na ’n stil, reflektiewe ruimte waar verlede en toekoms mekaar...