Apr 28, 2025

Jan Rhaap gesels oor “Lê My Neer In Die Veld” op Die Groot Ontbyt

Die gewilde sanger en liedjieskrywer Jan Rhaap het op 28 April by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit, “Lê My Neer In Die Veld”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Jan Rhaap op: