Die gewilde sanger Christiaan Baartman het op 1 Mei by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit, “Somerblom”
Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Die Afrikaanse band Millennium maak ’n diep emosionele en betekenisvolle indruk met hul splinternuwe enkelsnit, “Rooksein” — ’n lied wat handel oor...
Die dinamiese kunstenaar Gift Matjila stel met trots sy splinternuwe album, Van Oukraal tot Kalahari, bekend – ’n projek wat diep gewortel is in...
Die geliefde Suid-Afrikaanse sangeres Andriëtte stel haar splinternuwe enkelsnit “Uyenze (Doen Dit)” vry – ’n energieke, opbouende liedjie wat...