Des 18, 2025

Caitie Rock gesels oor “Desember Dagdroom” op Die Groot Ontbyt

Die sangeres Caitie Rock het op 17 Desember by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor haar nuutste enkelsnit “Desember Dagdroom”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Caitie Rock op: