Die sanger en liedjieskrywer Carl Kitshoff het op 2 April by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit “21 Jaar ”
Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Dian Roux keer terug met ’n aangrypende nuwe enkelsnit, “Groet” — ’n eerlike, filmiese afskeidslied oor die pynlike oomblik wanneer liefde alleen...
’n Persoonlike liefdeslied, ’n aansteeklike sokkie-ritme en daardie onmiskenbare Nicholis Louw-energie kom saam in ’n goedvoel-liedjie wat gemaak is...
Met humor, rou eerlikheid en ’n paar onverwagse liefdesverklarings wys Ampie dat liefde nie altyd met mooi clichés beskryf hoef te word om eg te...