Apr 3, 2026

Carl Kitshoff gesels oor ” 21 Jaar” op Die Groot Ontbyt

Die sanger en liedjieskrywer Carl Kitshoff het op 2 April  by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit “21 Jaar ”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Carl Kitshoff op: