Optredes

  • Oos Wes Tuis Bes!
Feb 25, 2026

Christiaan Baartman gesels oor “Om Jou Weer Heel Te Maak ” op Die Groot Ontbyt

Die sanger en liedjieskrywer Christiaan Baartman het op 24 Februarie by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit “Om Jou Weer Heel Te Maak”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Christiaan Baartman op:

Optredes

  • Oos Wes Tuis Bes!