Feb 17, 2026

Dewald Gouws gesels oor ” Lankal Te Laat ” op Die Groot Ontbyt

Die sanger en liedjieskrywer Dewald Gouws het op 16 Februarie by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit “Die Reën Sal Weer Kom”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Dewald Gouws op: