Die sanger en liedjieskrywer Dewald Gouws het op 16 Februarie by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit “Die Reën Sal Weer Kom”
Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube










