Die sanger en liedjieskrywer Dian Roux het op 13 Maart by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit “Lankal Te Laat”
Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Die geliefde kunstenaar Leo Sonskyn betree ’n opwindende nuwe hoofstuk in sy musiekloopbaan met die vrystelling van sy splinternuwe enkelsnit,...
Net Francois is ’n nuwe naam in Afrikaanse musiek – maar nie ’n onbekende gesig nie. Hy was jare terug te sien as die jong Marco in die film Mooi...
Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer WG Nel is terug met ’n vars, maar diep nostalgiese enkelsnit, “Roadtrip”, wat op 15 Mei vrygestel...