Die sangers en liedjieskrywers Jan Blohm en Gian Groen het op 18 Julie by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor hulle nuutste enkelsnit, “Vollebors”
Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube











