Optredes

  • Langpad Rebelle
  • Tot Daar Waar Die Lig Is
  • Twee Klein Oseane
  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
Jul 18, 2025

Jan Blohm & Gian Groen gesels oor “Vollebors” op Die Groot Ontbyt

Die sangers en liedjieskrywers Jan Blohm en Gian Groen het op 18 Julie by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor hulle nuutste enkelsnit, “Vollebors”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Gian Groen op:

Optredes

  • Langpad Rebelle
  • Tot Daar Waar Die Lig Is
  • Twee Klein Oseane
  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid