Optredes

  • Rock My Wêreld
  • Oos Wes Tuis Bes!
Jan 17, 2026

Jannie du Toit & Daniellé Botes gesels oor “Afdraaipad” op Die Groot Ontbyt

Die sanger Jannie du Toit en Daniellé Botes het op 16 Januarie 2026 by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor hulle nuutste enkelsnit “Afdraaipad”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Jannie du Toit op:

Optredes

  • Rock My Wêreld
  • Oos Wes Tuis Bes!