Gian Groen gesels oor “Sonkring” op Die Groot Ontbyt

Die sanger en liedjieskrywer Gian Groen  het op 7 Mei by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit, “Sonkring” Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo...

Lees meer