Optredes

  • Rock My Wêreld
  • Oos Wes Tuis Bes!
Nov 26, 2025

Thys Se Gunsteling Skuimpies

Porsies:
Voorbereiding: 30 m

Instruksies

  1. Voorverhit die oond tot 100 °C. Voer twee bakplate uit met aluminiumfoelie, met die blink kant bo. Plaas die eierwit, strooisuiker, kookwater en asyn in ’n mengbak. Klits dit vinnig totdat die meringue stywe punte vorm wanneer jy die klitser oplig. Vou die bakpoeier liggies in die meringue in. Skep teelepelsvol meringue op die aluminiumfoelie, of spuit sirkels met behulp van ’n versierbuis en -sak. Die deursnee van die skuimpies moet ongeveer 4 cm wees. Bak die skuimpies vir 1½ uur. Skakel die oond af en laat hulle binne totdat die oond byna koud is. Bêre die skuimpies in ’n lugdigte houer.

Optredes

  • Rock My Wêreld
  • Oos Wes Tuis Bes!