Die sangeres en liedjieskrywer Tuin het op 12 Februarie by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor haar nuutste enkelsnit “Weerlig”
Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Die geliefde Suid-Afrikaanse sangeres Andriëtte stel haar splinternuwe enkelsnit “Uyenze (Doen Dit)” vry – ’n energieke, opbouende liedjie wat...
Die sanger en liedjieskrywer Brandon Miles het op 9 April by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor...
Die gewilde Afrikaanse groep ADAM is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Chané”. Bekend vir hul kenmerkende harmonieë en dansbare treffers, bly...