Jul 3, 2025

Die sanger en liedjieskrywer Deon Groot het op 3 Julie by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit, “Breek Die Mure”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Deon Groot op: