Mar 27, 2026

Kerk Straat gesels oor “MK Dae” Die Groot Ontbyt

Die groep Kerk Straat het op 27 Maart  by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor hulle nuutste enkelsnit “MK Dae”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Kerk Straat op: