Optredes

  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik
Ampie - Die Groot Ontbyt - Sy
Sep 11, 2026

Ampie gesels oor “SY” op Die Groot Ontbyt

Die sanger en liedjieskrywer Ampie het op 10 September  by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit “Sy”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Ampie op:

Optredes

  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik