Optredes

  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik
Aug 7, 2026

Net Francois gesels oor “Lewe In Die Nou ” op Die Groot Ontbyt

Die sanger en liedjieskrywer Net Francois het op 6 Augustus by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit “Lewe In Die Nou”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Net Francois op:

Optredes

  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik