Optredes

  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik
Mei 30, 2026

Robbie Wessels & Dassie gesels oor “Koop Vir Jou N Bakkie ” op Die Groot Ontbyt

Die sangers en liedjieskrywers Robbie Wessels En Dassie  het op 29 May  by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor hulle nuutste enkelsnit “Koop Vir Jou N Bakkie”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Dassie op:

Optredes

  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik