Optredes

  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik
Mei 22, 2026

Leo Sonskyn gesels oor “Dance All Night” op Die Groot Ontbyt

Die sanger en liedjieskrywer Leo Sonskyn  het op 21 Mei  by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit “Dance All Night”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Leo Sonskyn op:

Optredes

  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik