Optredes

  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik
Mei 9, 2026

Jan Blohm gesels oor “Tot Daar Waar Die Lig Is” op Die Groot Ontbyt

Die sanger en liedjieskrywer Jan Blohm  het op 8 Mei  by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste album “Tot Daar Waar Die Lig Is”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Jan Blohm op:

Optredes

  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik