Die sangeres Andriëtte het op 13 April by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor haar nuutste enkelsnit “Uyenze”
Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube
Dian Roux stel rou en emosionele nuwe enkelsnit “Groet” bekend
Dian Roux keer terug met ’n aangrypende nuwe enkelsnit, “Groet” — ’n eerlike, filmiese afskeidslied oor die pynlike oomblik wanneer liefde alleen...













