Die sangeres Andriëtte het op 13 April by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor haar nuutste enkelsnit “Uyenze”
Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube
Leo Sonskyn Stel Sy Eerste Engelse Enkelsnit, “Dance All Night”, Bekend
Die geliefde kunstenaar Leo Sonskyn betree ’n opwindende nuwe hoofstuk in sy musiekloopbaan met die vrystelling van sy splinternuwe enkelsnit,...












