Optredes

  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik
Annelie - Gevaar - Die Groot Ontbyt
Aug 25, 2026

Annelie gesels oor “Gevaar” op Die Groot Ontbyt

Die sangeres en liedjieskrywer Annelie het op 24 Augustus by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor haar nuutste enkelsnit “Gevaar”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Annelie op:

Optredes

  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik