Aug 4, 2025

Arno Jordaan gesels oor ” Ek Wil Eerder Weet As Wonder” op Die Groot Ontbyt

Die sanger Arno Jordaan het op 4 Augustus by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor hulle nuutste enkelsnit, “Ek Wil Eerder Weet As Wonder”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Arno Jordaan op: