Die sanger en liedjieskrywer Arno Jordaan het op 17 Augustus by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit “Tot Die Aarde Ons Laat Gaan ”
Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube













