Die gewilde sanger en liedjieskrywer Deon Groot het op 10 Februarie by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit, “Plek In My Hart.”
Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube










