Die gewilde sanger en liedjieskrywer Deon Groot het onlangs by die Goeiemôre Good Morning-span gaan kuier om sy nuutste enkelsnit “Dans In Afrikaans”, bekend te stel.
Dian Roux stel rou en emosionele nuwe enkelsnit “Groet” bekend
Dian Roux keer terug met ’n aangrypende nuwe enkelsnit, “Groet” — ’n eerlike, filmiese afskeidslied oor die pynlike oomblik wanneer liefde alleen...













