Optredes

  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik
Sep 14, 2026

Dian Roux gesels oor “Groet” op Die Groot Ontbyt

Die Sanger en Liedjieskrywer Dian Roux het op 14 September by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit “Groet”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Dian Roux op:

Optredes

  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik