Jun 19, 2025

Dozi gesels oor “Sonstorie” op Die Groot Ontbyt

Die sanger en liedjieskrywer Dozi het op 19 Junie by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit, “Sonstorie”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Dozi op: