Optredes

  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik
Fanus Pienaar- Die Groot Ontbyt - Daar Sal Jy My Kry
Sep 10, 2026

Fanus Pienaar gesels oor “Daar Sal Jy My Kry” op Die Groot Ontbyt

Die sanger en liedjieskrywer Fanus Pienaar het op 9 September  by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit “Daar Sal Jy My Kry”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Fanus Pienaar op:

Optredes

  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik