Die sanger en liedjieskrywer Fanus Pienaar het op 9 September by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit “Daar Sal Jy My Kry”
Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube














