Apr 18, 2026

Gift Matjila gesels oor “Van Oukraal Tot Kalahari” Die Groot Ontbyt

Die sanger en liedjieskrywer Gift Matjila het op 17 April  by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste album“Van Oukraal Tot Kalahari ”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Gift Matjila op: