Apr 25, 2026

Herman Kleinhans gesels oor “Verlang” op Die Groot Ontbyt

Die sanger en liedjieskrywer Herman Kleinhans het op 24 April  by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit “Verlang ”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Herman Kleinhans op: