Optredes

  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik
HKJK- Sterreval - Die Groot Ontbyt
Aug 13, 2026

HKJK gesels oor “Sterreval” op Die Groot Ontbyt

Die groep HKJK het op 12 Augustus by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor hulle nuutste enkelsnit “Sterreval”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir HKJK op:

Optredes

  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik