Feb 1, 2026

Jan Rhaap gesels oor “Miena ” op Die Groot Ontbyt

Die sanger en liedjieskrywer Jan Rhaap   het op 30 Januarie by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit “Miena”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Jan Rhaap op: