Optredes

  • Noord tot Suid
Aug 7, 2025

Jannie du Toit gesels oor “Op My Ou Ramkietjie” op Die Groot Ontbyt

Die sanger Jannie du Toit het op 7 Augustus by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor hulle nuutste album “Op My Ou Ramkietjie”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Jannie du Toit op:

Optredes

  • Noord tot Suid