Optredes

  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik
Mei 7, 2026

Mari Bosman gesels oor “Dik & Dun” op Die Groot Ontbyt

Die Sangeres en Liedjieskrywer Mari Bosman het op 5 Mei  by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor haar  nuutste enkelsnit “Dik & Dun”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Mari Bosman op:

Optredes

  • KleinGroenBlohm
  • Noord Tot Suid
  • Uiteindelik