Des 10, 2025

Neil Nachtrein gesels oor ” Asem In ” op Die Groot Ontbyt

Die sanger en liedjieskrywer Neil Nachtrein het op 9 Desember by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor sy nuutste enkelsnit “Asem In”

Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube

Volg vir Neil Nachtrein op: