Die sangers en liedjieskrywers Nicholis Louw en Pieter Pruis het op 3 Julie by die Die Groot Ontbyt-span op die bekende geelbank gaan sit vir ’n heerlike gesprek oor hulle nuutste enkelsnit “Feit Soos N Koei”
Kyk nou die volledige onderhoud en musiekvideo op YouTube












