Optredes

  • Oos Wes Tuis Bes
  • Tot Daar Waar Die Lig Is
  • Twee Klein Oseane
  • KleinGroenBlohm

Oos Wes Tuis Bes

Gebeur oor

KOOP KAARTJIES

 Moreleta Ouditorium

 1353 De Villebois Mareuil Dr, rylaan, Pretoria, 0081,Moreletapark

Saterdag 19:00

20 Jun 2026

Pretoria maak gereed vir een van die grootste Afrikaanse musiek geleenthede van die jaar. Op Saterdag, 20 Junie 2026, word die produksie “Oos Wes, Tuis Bes” vir die eerste keer in die hoofstad aangebied by die Moreleta Ouditorium.

Hierdie grootskaalse skouspel word aangebied deur Vonk Musiek in samewerking met CoolerBox Records, en bring ’n volwaardige Afrikaanse musiek ervaring na die verhoog met hoë-impak vermaak en topklas produksie waarde.

Die skreeusnaakse Pietman Geldenhuys tree op as gasheer, terwyl die kunstenaars deur ’n vol band ondersteun word onder leiding van musikale regisseur Tertius Human.

Die produksie bring van Suid-Afrika se voorste Afrikaanse kunstenaars saam op een verhoog:
Juan Boucher
Roan Ash
Jan Rhaap
Zoé
Herman Kleinhans
Pietman Geldenhuys
Nicholis Louw
Ray Dylan
Andriëtte Norman
Deon Groot
Arno Jordaan
Tasché
Pieter Pruis
WG Nel
Brandon Miles
Dian Roux

“Oos Wes, Tuis Bes” vier Afrikaanse musiek in die geheel — van groot treffers tot emosionele hoogtepunte — alles saam geweef in een dinamiese produksie.

Hierdie is ’n seldsame geleentheid om ’n grootskaalse Afrikaanse produksie van hierdie formaat vir die eerste keer in Pretoria te beleef.

Voeg by jou kalender

Moreleta Ouditorium, 1353 De Villebois Mareuil Dr, rylaan, Pretoria, 0081, Moreletapark

Tot Daar Waar Die Lig Is

Tot Daar Waar Die Lig Is

Terug op gewilde aanvraag bring die bekroonde Afrikaanse sanger-liedjieskrywer Jan Blohm sy nuwe vertoningsreeks, Tot daar waar die lig is, na die...

Twee Klein Oseane

Twee Klein Oseane

Twee Klein Oseane bring drie geliefde stemme van die Afrikaanse musiekbedryf saam op een verhoog – Herman Kleinhans, Andriette en die talentvolle...

KleinGroenBlohm

KleinGroenBlohm

KleinGroenBlohm keer terug na Emperors Palace Na die groot sukses van die eerste KleinGroenBlohm, is Jan Blohm, Herman Kleinhans en Gian Groen terug...

Optredes

  • Oos Wes Tuis Bes
  • Tot Daar Waar Die Lig Is
  • Twee Klein Oseane
  • KleinGroenBlohm